Eerste Geluk Motors vreeslik baie dankie vir julle puik diens. George Geering is defnitief die beste man om n voertuig by te koop. Hy is super behulpsaam hy het my nie soos net nog n klient behandel nie hy het my behandel asof ek die enigste en beste klient is. Hy is vriendelik en behulpsaam en gaan defnitief die ekstra myl. George Geering moenie n Sales Executive wees nie hy moet die Direkteur van Sales wees. Baie dankie George jy is Super Awesome. Dankie Uvonka Ritchie.